top of page

Nuus en belangrike Dae

Belangrike dae

Juffrou Julene gee die belangrike datums aan die ouers by die skool deur. Ons sal foto's plaas om julle op hoogte te hou van die lekker goed wat ons by Kiga doen!

Nogsteeds Baie bly!

Ons is so opgewonde om bekend te maak dat ons 22 gesinne deel kon maak van Kiga in sowat 5 maande. Ons is baie trots en opgewonde oor wat die toekoms gaan inhou. 

Wat 'n mamma se....

"My kind kry regte "ouma liefde' by Kiga. My ma se ook my seun het totaal verander vandat hy by Kiga is. Hy kry nou die regte soort aandag en liefde en dit maak my bly want ek moet werk. Almal by Kiga is passievol oor dit wat hulle doen". Mamma van Ruben

bottom of page